Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Mei bl. 8
  • Wees soos Josef – Vlug vir seksuele sonde

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wees soos Josef – Vlug vir seksuele sonde
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • “Vlug vir seksuele onsedelikheid!”
    Hoe om in God se liefde te bly
  • Wat sê die Bybel oor seks?
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
  • Streef ’n sinvolle doel in die lewe na
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • “Vlug vir die hoerery”
    ‘Hou julle in God se liefde’
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Mei bl. 8
Josef vlug van Potifar se vrou af weg terwyl sy sy kleed in haar hand vashou.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wees soos Josef – Vlug vir seksuele sonde

Josef is vir ons ’n goeie voorbeeld as ons in die versoeking kom om seksueel te sondig. Elke keer wanneer sy meester se vrou hom probeer verlei het, het hy geweier (Ge 39:7-10). Hy het gesê: “Hoe kan ek dan so ’n slegte ding doen en in werklikheid teen God sondig?” Dit het gewys dat hy alreeds gedink het aan hoe belangrik dit vir Jehovah is dat huweliksmaats getrou moet wees aan mekaar. En toe die situasie gevaarlik word, het hy gevlug, want hy wou nie daar bly en die vrou ’n kans gee om hom van plan te laat verander nie. – Ge 39:12; 1Kor 6:18.

KYK NA DIE VIDEO VLUG VIR SEKSUELE SONDE, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Mee-Kyong praat by die skool met Djin.

    In watter situasie was Djin?

  • Djin kyk na Mee-Kyong terwyl hy dink aan wat sy hom gevra het.

    Watter goeie vraag het Djin homself gevra toe Mee-Kiong hom gevra het om haar met haar wiskunde te help?

  • Hoe het Djin gevoel toe Mee-Kiong hom vir hulp vra?

  • Djin praat met sy oom wat ’n ouerman is.

    Hoe het Djin hulp gekry?

  • Djin sê nee vir ’n vriendskapsversoek van Mee-Kyong.

    Wat het Djin gedoen om van seksuele sonde af te vlug?

  • Watter lesse het jy uit die video geleer?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel