Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Mei bl. 5
  • 18-24 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 18-24 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Mei bl. 5

18-24 Mei

GENESIS 40-41

  • Lied 8 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah red Josef”: (10 min.)

    • Ge 41:9-13 – Farao het gehoor dat Josef drome kan verduidelik (w15 2/1 14 ¶4-5)

    • Ge 41:16, 29-32 – Jehovah het Josef die vermoë gegee om Farao se drome te verduidelik (w15 2/1 14-15)

    • Ge 41:38-40 – Josef het die tweede magtigste man in Egipte geword; net Farao was magtiger as hy (w15 2/1 15 ¶3)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Ge 41:14 – Hoekom het Josef geskeer voordat hy Farao gaan sien het? (w15 11/1 9 ¶1-3)

    • Ge 41:33 – Wat kan ons leer uit die manier waarop Josef met Farao gepraat het? (w09 11/15 28 ¶14)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 40:1-23 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan vir die gehoor: Wat wys dat die paartjie saam voorberei het vir hierdie herbesoek? Hoe het die broer die toepassing van die teks duidelik gemaak?

  • Eerste herbesoek: (4 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 11).

  • Eerste herbesoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 13).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 128

  • Wees soos Josef – Moenie opgee nie, al word jy onregverdig behandel: (6 min.) Speel eers die video Word Jehovah se vriend – Moenie opgee nie, al word jy onregverdig behandel. Nooi dan ’n paar kinders na die verhoog, en vra hulle: Hoe is Caleb en Sophia onregverdig behandel? Wat dink julle het hulle uit Josef se voorbeeld geleer?

  • Plaaslike behoeftes: (9 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 10 ¶12-21, hersiening op bl. 91

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 40 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel