SKATTE UIT GOD SE WOORD | GENESIS 18-19
“Die Regter van die hele aarde” vernietig Sodom en Gomorra
Wat kan ons leer uit Jehovah se optrede met Sodom en Gomorra?
Jehovah sal goddeloosheid nie vir altyd toelaat nie
Dié wat die toekomstige oordeel sal oorleef, is dié wat na God luister en sy wil doen. – Lu 17:28-30
VRA JOU AF: ‘Ontstel die skaamtelose gedrag van hierdie goddelose wêreld my?’ (2Pe 2:7). ‘Wys my daaglikse lewe dat dit vir my die belangrikste ding is om Jehovah se wil te doen?’