17-23 Februarie
GENESIS 18-19
Lied 1 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“‘Die Regter van die hele aarde’ vernietig Sodom en Gomorra”: (10 min.)
Ge 18:23-25 – Abraham was vol vertroue dat Jehovah altyd regverdig sal oordeel (w17.04 18 ¶1)
Ge 18:32 – Jehovah het bevestig dat hy Sodom nie sou vernietig as daar tien regverdige mense gevind sou word nie (w18.08 30 ¶4)
Ge 19:24, 25 – Jehovah het Sodom en Gomorra vernietig omdat die inwoners daarvan so goddeloos was (w10 11/15 26 ¶12)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Ge 18:1, 22 – Hoe het Jehovah “aan Abraham verskyn” en by hom “gebly”? (w88 5/15 23 ¶5-6)
Ge 19:26 – Hoe het Lot se vrou “’n soutpilaar” geword? (w19.06 20 ¶3)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 18:1-19 (th studie 12)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Hoe het die verkondiger die teks goed ingelei? Hoe het hy duidelik gewys hoe die teks toegepas moet word?
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 6).
Eerste herbesoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Leer ons-boek aan en bespreek die prente op bladsy 98 (th studie 9).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Ondersoek die Skrif elke dag – Vind jy daarby baat?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Moenie die wêreld liefhê nie (1Jo 2:15).
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.)
Slotkommentaar (3 min. of minder) ia hfst. 4 ¶1-15, venster op bl. 39
Lied 137 en gebed