Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Desember bl. 3
  • ”Twee getuies” word doodgemaak en word weer lewend gemaak

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ”Twee getuies” word doodgemaak en word weer lewend gemaak
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Wat is die verband tussen die “droë beendere” en die “twee getuies”?
    Rein aanbidding van Jehovah – Uiteindelik herstel!
  • Die twee getuies herlewe
    Openbaring—Sy groot klimaks is op hande!
  • Daniël se profetiese dae en ons geloof
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Desember bl. 3
Die ‘twee getuies’ van Openbaring staan elkeen voor ’n lampstaander en ’n olyfboom

SKATTE UIT GOD SE WOORD | OPENBARING 10-12

“Twee getuies” word doodgemaak en word weer lewend gemaak

11:3-11

  • “Twee getuies”: Die klein groepie gesalfde broers wat die leiding geneem het toe God se Koninkryk in 1914 opgerig is

  • Doodgemaak: Nadat hulle vir drie en ’n half jaar “in saklinne” gepreek het, is hulle “doodgemaak” toe hulle in die tronk gegooi is en gedwing is om op te hou preek

  • Word weer lewend: Aan die einde van die simboliese drie en ’n half dae het hulle weer lewend geword toe hulle uit die tronk vrygelaat is en weer die leiding in die predikingswerk geneem het

Openbaring 11:1, 2 wys dat hierdie gebeure verband hou met die inspeksie en reiniging van die geestelike tempel wat in Maleagi 3:1-3 beskryf word. Profetiese tydlyn wys: reiniging van die tempel van omtrent die einde van 1914 tot omtrent die begin van 1919; drie en ’n half jaar of 1 260 dae van omtrent die einde van 1914 tot omtrent die begin van 1918; drie en ’n half dae van omtrent die begin van 1918 tot omtrent die begin van 1919.
    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel