Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Desember bl. 3
  • 9-15 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 9-15 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Desember bl. 3

9-15 Desember

OPENBARING 10-12

  • Lied 26 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “‘Twee getuies’ word doodgemaak en word weer lewend gemaak”: (10 min.)

    • Op 11:3 – “Twee getuies” profeteer vir 1 260 dae (w14 11/15 30)

    • Op 11:7 – Hulle word deur “die wilde dier” doodgemaak

    • Op 11:11 – Die “twee getuies” word ná “die drie en ’n half dae” weer lewend gemaak

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Op 10:9, 10 – Hoe was die boodskap wat aan Johannes gegee is “bitter” asook “soet”? (it-2-E 880-881)

    • Op 12:1-5 – Hoe is hierdie verse vervul? (it-2-E 187 ¶7-9)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Op 10:1-11 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 6).

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek in ’n informele situasie wat by julle gebied pas (th studie 3).

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan ’n publikasie uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting aan (th studie 9).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 148

  • “Die aarde het ‘die rivier verswelg’”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Broers in Korea uit tronk vrygelaat.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 17 ¶16-20, venster op bl. 181

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 116 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel