28 Oktober–3 November
2 PETRUS 1-3
Lied 114 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hou die teenwoordigheid van die dag van Jehovah goed in gedagte”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot 2 Petrus.]
2Pe 3:9, 10 – Jehovah se dag sal presies op die regte tyd kom (w06 12/15 27 ¶11)
2Pe 3:11, 12 – Ons moet dink aan watter soort persone ons behoort te wees (w06 12/15 19 ¶18)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
2Pe 1:19 – Wie is die “dagster”, wanneer het hy opgegaan en hoe weet ons dat dit gebeur het? (w08 11/15 22 ¶2)
2Pe 2:4 – Wat is “Tartarus”, en wanneer is die opstandige engele daarin gegooi? (w08 11/15 22 ¶3)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 2Pe 1:1-15 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek. (th studie 7)
Bybelstudie: (5 min. of minder) bhs 154-155 ¶3-4 (th studie 13)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Hoe kosbaar is God se Woord vir jou?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Die Bybel was vir hulle kosbaar – Uittreksel (William Tyndale).
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 15 ¶17-20, venster op bl. 160
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 81 en gebed