Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Oktober bl. 6
  • “Hou die teenwoordigheid van die dag van Jehovah goed in gedagte”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Hou die teenwoordigheid van die dag van Jehovah goed in gedagte”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • “Julle moet heilig wees”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Het jy “’n wagtende houding”?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Voeg godvrugtige toegewydheid by jou volharding
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2002
  • Jehovah skep lewe op die aarde
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Oktober bl. 6

SKATTE UIT GOD SE WOORD | 2 PETRUS 1-3

‘Hou die teenwoordigheid van die dag van Jehovah goed in gedagte’

3:11, 12

Jehovah sal mense oordeel op sy vasgestelde tyd. Wys ons dade dat ons gereed is vir Jehovah se dag?

Wat behels “heilige gedrag en dade van godvrugtige toegewydheid”?

  • Ons moet volgens Jehovah se standaarde van reg en verkeerd lewe en ons geloof verdedig

  • Ons moet gereeld aan geestelike aktiwiteite deelneem in die openbaar en wanneer ons alleen is

’n Paartjie dink na oor hoe hulle lewe was toe hulle die meeste van hulle tyd gebruik het om televisie te kyk en inkopies te doen, hulle vergelyk dit met hoe hulle lewe nou is wanneer hulle openbare getuieniswerk doen en gesinsaanbidding geniet

Hoe kan ek wys dat ek Jehovah se dag goed in gedagte hou?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel