Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Maart bl. 6
  • ‘’n Bietjie suurdeeg deursuur die hele deeg’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘’n Bietjie suurdeeg deursuur die hele deeg’
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Waarom uitsetting ’n liefdevolle voorsiening is
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
  • Waarom uitsetting ’n liefdevolle reëling is
    Ontwaak!—1996
  • Wanneer ’n geliefde Jehovah verlaat
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan(Studie-uitgawe) — 2021
  • Ons wys liefde deur Jehovah se dissipline te ondersteun
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Maart bl. 6
’n Uitgesette vrou verlaat die Koninkryksaal na ’n vergadering; sy sien hoe broers en susters met mekaar assosieer

SKATTE UIT GOD SE WOORD | 1 KORINTIËRS 4-6

‘’n Bietjie suurdeeg deursuur die hele deeg’

5:1, 2, 5-11, 13

Hoe kan ons sê dat uitsetting ’n liefdevolle voorsiening is as dit soveel hartseer veroorsaak?

Uitsetting is ’n bewys van liefde vir . . . 

  • Jehovah, want dit eer sy heilige naam. – 1Pe 1:15, 16.

  • die gemeente, want dit beskerm die gemeente teen slegte invloede. – 1Kor 5:6.

  • die oortreder, want dit help hom om tot besinning te kom. – Heb 12:11.

Hoe kan jy die Christengesin ondersteun van iemand wat uitgesit is?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel