Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Maart bl. 6
  • 25-31 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 25-31 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Maart bl. 6

25-31 Maart

1 KORINTIËRS 4-6

  • Lied 123 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “’n Bietjie suurdeeg deursuur die hele deeg”: (10 min.)

    • 1Kor 5:1, 2 – Die gemeente in Korinte het toegelaat dat ’n onberouvolle oortreder in die gemeente bly

    • 1Kor 5:5-8, 13 – Paulus het vir die gemeente gesê om die “suurdeeg” uit hulle midde te verwyder en die oortreder aan Satan oor te gee (it-2-E 230, 869-870)

    • 1Kor 5:9-11 – Die gemeente moenie met onberouvolle oortreders assosieer nie (lv Aanhangsel bl. 207-209)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • 1Kor 4:9 – Hoe is God se knegte op aarde “’n teaterskouspel” vir engele? (w09 5/15 24 ¶16)

    • 1Kor 6:3 – Wat het Paulus waarskynlik bedoel toe hy geskryf het “dat ons engele sal oordeel”? (it-2-E 211)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 1Kor 6:1-14 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 11).

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) lv 34-35 ¶19-21 (th studie 3).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 78

  • “Gebruik video’s om jou Bybelstudente te onderrig”: (15 min.) Bespreking. Speel en bespreek die video wat wys hoe ’n verkondiger die video vir les 4 van die Goeie nuus-brosjure gebruik om ’n Bybelstudent te onderrig.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 5 ¶16-20, venster op bl. 55

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 1 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel