Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Julie bl. 8
  • Hoekom is dit so belangrik om neutraal te bly? (Mi 4:2)

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoekom is dit so belangrik om neutraal te bly? (Mi 4:2)
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat dit beteken om neutraal te wees
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
  • “Hulle is geen deel van die wêreld nie”
    Aanbid die enigste ware God
  • Waarom bly Jehovah se Getuies polities neutraal?
    Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
  • Neem die profete as ’n voorbeeld—Miga
    Ons Koninkryksbediening—2014
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Julie bl. 8
Getuies van verskillende rasse groet mekaar by ’n Koninkryksaal

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Hoekom is dit so belangrik om neutraal te bly? (Mi 4:2)

Die gelykenis van die goeie Samaritaan herinner ons daaraan dat Jehovah nie partydig is nie. Hy wil hê dat ons “aan almal [moet] goed doen” — ook aan mense van ’n ander sosiale klas, ras, stam, nasie of godsdiens. — Ga 6:10; Han 10:34.

KYK NA DIE VIDEO HOEKOM IS DIT SO BELANGRIK OM NEUTRAAL TE BLY? (MI 4:2), EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoe weet ons dat Miga 4:2 beskryf wat vandag met God se volk gebeur?

  • Wat is neutraliteit, en hoekom is dit belangrik?

  • Hoe wys Openbaring 13:16, 17 dat regerings ons gedagtes en ons dade probeer beïnvloed?

’n Nuusleser; ’n sokkerwedstryd; ’n politikus

Wat is drie dinge wat kan veroorsaak dat ons nie neutraal bly nie?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel