Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Julie bl. 5
  • 23-29 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 23-29 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Julie bl. 5

23-29 Julie

LUKAS 12-13

  • Lied 4 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Julle is meer werd as baie mossies”: (10 min.)

    • Lu 12:6 — God vergeet nie eers van die klein voëltjies nie (“mossies”, studienota oor Lu 12:6 in nwtsty)

    • Lu 12:7 — Die feit dat Jehovah ons so goed ken, wys dat hy regtig in ons belangstel (“selfs die hare op julle kop is almal getel”, studienota oor Lu 12:7 in nwtsty)

    • Lu 12:7 — Elkeen van ons is waardevol vir Jehovah (cl 241 ¶4-5)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Lu 13:24 — Wat beteken Jesus se waarskuwing? (“Span julle kragtig in”, studienota oor Lu 13:24 in nwtsty)

    • Lu 13:33 — Hoekom het Jesus hierdie woorde gesê? (“dit is nie toelaatbaar”, studienota oor Lu 13:33 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 12:22-40

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Nooi dan die persoon na die vergadering.

  • Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie Bybelvers en bied ’n studiepublikasie aan.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 184-185 ¶4-5

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 116

  • Uit die oog, maar nie uit die hart: (15 min.) Speel die video. Bespreek dan die volgende vrae:

    • Wat het met die drie verkondigers gebeur, en hoe het dit hulle lewe beïnvloed?

    • Hoe het Jehovah gewys dat hy hulle nie vergeet het nie?

    • Hoe het die verkondigers Jehovah aanhou dien ten spyte van hulle uitdagings, en hoe het dit ander aangemoedig?

    • Hoe kan jy wys dat jy lief is vir die bejaardes of verswaktes in julle gemeente?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 11 ¶1-9

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 5 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel