SKATTE UIT GOD SE WOORD | JEREMIA 32-34
’n Teken dat Israel herstel sou word
Gedrukte weergawe
Jeremia het stappe geneem om die stuk grond te koop.
Jehovah het sy goedheid bewys met ’n belofte aan die gevangenes. Dié wat luister na sy dissipline, sou vergewe word en na Israel terugkeer.