Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Mei bl. 3
  • 8-14 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 8-14 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Mei bl. 3

8-14 Mei

JEREMIA 35-38

  • Lied 33 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Ebed-Meleg—’n Voorbeeld van moed en goedhartigheid”: (10 min.)

    • Jer 38:4-6—Sedekia het voor mensevrees geswig en toegelaat dat teenstanders Jeremia in ’n modderput gooi om te sterf (it-2-E 1228 ¶3)

    • Jer 38:7-10—Ebed-Meleg was dapper en het Jeremia gaan help (w12 5/1 31 ¶2-3)

    • Jer 38:11-13—Ebed-Meleg was goedhartig (w12 5/1 31 ¶4)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jer 35:19—Waarom is die Regabiete geseën? (it-2-E 759)

    • Jer 37:21—Hoe het Jehovah vir Jeremia gesorg, en hoe kan dit ons aanmoedig wanneer ons swaarkry? (w98 1/15 18 ¶16-17; w95 8/1 5 ¶6-7)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 36:27–37:2

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van wp17.3a—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van wp17.3—Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) jl les 26

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 127

  • “Ons plekke van aanbidding moet altyd netjies wees”: (15 min.) Vrae en antwoorde deur ’n ouer man. Speel die video Ons plekke van aanbidding moet altyd netjies wees, bespreek die vrae en voer daarna ’n kort onderhoud met die gemeente se verteenwoordiger op die bedryfskomitee. (As julle gemeente nie ’n verteenwoordiger het nie, voer die onderhoud met die koördineerder van die liggaam van ouer manne. As dit net julle gemeente is wat die Koninkryksaal gebruik, voer ’n onderhoud met die broer wat die instandhoudingswerk koördineer.) Watter instandhouding is onlangs aan die Koninkryksaal gedoen, en wat word nog beplan? Is daar iemand met ervaring in instandhouding of iemand wat sulke vaardighede graag wil aanleer deur saam met ’n ervare persoon te werk? Wat moet hy of sy doen? Hoe kan ons almal, wat ons omstandighede ook al is, help om die Koninkryksaal in stand te hou?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 12 ¶9-15, vensters “Hoe opsienerskap verbeter het,” en “Hoe die bestuursliggaam na koninkryksbelange omsien”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 125 en gebed

a Die Wagtoring, Nr. 3 van 2017

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel