Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Januarie bl. 6
  • Jehovah gee die vermoeide krag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah gee die vermoeide krag
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • Vaar op met vleuels soos die arende
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
  • Die oog van ’n arend
    Ontwaak!—2002
  • Jesaja 40:31 – “Dié wat op Jehovah hoop, sal nuwe krag kry”
    Verduidelikings van Bybelverse
  • Lesse wat ons leer by die voëls van die hemel
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2016
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Januarie bl. 6

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JESAJA 38-42

Jehovah gee die vermoeide krag

40:29-31

  • ’n Arend kan ure lank in die lug bly. Hy sirkel binne-in stygende warm lugstrome. Die lugstroom sal hom hoër en hoër neem. Wanneer die arend hoog genoeg is, sweef hy na die volgende warm lugstroom, waar hy die proses herhaal.

  • Net soos die arend amper sonder moeite vlieg, kan ons ook aanhou in ons diens aan God met die krag wat hy voorsien.

’n Arend kan lank in die lug bly met behulp van warm lugstrome
    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel