Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Januarie bl. 6
  • 23-29 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 23-29 Januarie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Januarie bl. 6

23-29 Januarie

JESAJA 38-42

  • Lied 78 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah gee die vermoeide krag”: (10 min.)

    • Jes 40:25, 26—Jehovah is die Bron van alle dinamiese energie (ip-1 409-410 ¶23-25)

    • Jes 40:27, 28—Jehovah is bewus van ons swaarkry en die onregte wat ons ly (ip-1 413 ¶27)

    • Jes 40:29-31—Jehovah gee krag aan diegene wat op hom vertrou (ip-1 413-415 ¶29-31)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jes 38:17—In watter sin werp Jehovah ons sondes agter sy rug? (w03 7/1 17 ¶17)

    • Jes 42:3—Hoe is hierdie profesie in Jesus vervul? (w15 2/15 6 ¶13)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 40:6-17

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) lc—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) lc—Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 38-39 ¶6-7—Toon hoe om die hart te bereik.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 68

  • “Bid vir Christene wat vervolg word”: (15 min.) Bespreking. Speel eers die video Die herverhoor van Jehovah se Getuies in Taganrog—Wanneer sal die onreg ophou?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 7 ¶10-18 en venster “Programme op WBBR,” en venster “’n Betekenisvolle streekbyeenkoms”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 9 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel