Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/15 bl. 1
  • Rooster vir die week van 7 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 7 Desember
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 7 DESEMBER
Ons Koninkryksbediening—2015
km 12/15 bl. 1

Rooster vir die week van 7 Desember

WEEK WAT BEGIN MET 7 DESEMBER

Lied 86 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

ia hfst. 4 ¶1-15, venster op bl. 39 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Kronieke 10-14 (8 min.)

Nr. 1: 2 Kronieke 13:13-22 (3 min. of minder)

Nr. 2: Epafroditus—Tema: Toon respek vir betroubare manne—it-1-E bl. 731, “Epaphroditus”; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Wat beteken die term “keiser”?—Glossary, nwt-E bl. 1694, “Caesar”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: “Ons moet deur baie verdrukkinge heen in die koninkryk van God ingaan.”—Hand. 14:22.

Lied 85

10 min: “Ons moet deur baie verdrukkinge heen in die koninkryk van God ingaan.” Toespraak gebaseer op die tema vir die maand. Lees en bespreek Handelinge 14:21, 22 en 1 Petrus 4:12-14. (Sien Die Wagtoring, 15 September 2014, bl. 13, par. 3-6.) Kyk kortliks na ’n paar van die Diensvergaderingdele vir die maand en beklemtoon hoe dit met die tema vir die maand verband hou. Spoor almal aan om vir volgende week se Diensvergadering te kyk na die video ‘Wandel deur geloof, nie deur aanskouing nie’.

10 min: Hoe behoort jy te antwoord? (Kol. 4:6) Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 69, paragraaf 1-3. Reël twee demonstrasies. In die eerste demonstrasie gee ’n verkondiger ’n kortaf antwoord vir ’n huisbewoner wat ’n ongevoelige aanmerking gemaak het, en dit lei tot ’n negatiewe reaksie. In die tweede demonstrasie, ná dieselfde ongevoelige aanmerking, pouseer die verkondiger kortliks, gee hy ’n sagte antwoord en kry hy ’n positiewe reaksie van die huisbewoner.

10 min: “Neem die profete as ’n voorbeeld—Habakuk.” Vrae en antwoorde.

Lied 74 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel