Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/15 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2015
Ons Koninkryksbediening—2015
km 11/15 bl. 4

Velddiensglanspunte

Baie verkondigers het hulle gedurende Mei werklik ingespan in die bediening. Hier is ’n paar hoogtepunte: Botswana het ’n nuwe hoogtepunt van 4 817 Bybelstudies gehad. Lesotho het ook nuwe hoogtepunte bereik met 4 123 verkondigers en 7 423 Bybelstudies. Dit is aanmoedigend om te sien dat Suid-Afrika ook ’n nuwe hoogtepunt van 147 914 Bybelstudies gehad het. Dit is duidelik dat Jehovah julle volgehoue pogings in die bediening seën.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel