Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/15 bl. 4
  • Rooster vir die week van 30 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 30 November
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 30 NOVEMBER
Ons Koninkryksbediening—2015
km 11/15 bl. 4

Rooster vir die week van 30 November

WEEK WAT BEGIN MET 30 NOVEMBER

Lied 94 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

ia hfst. 3 ¶14-21, venster op bl. 30, hersiening op bl. 32 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Kronieke 6-9 (8 min.)

Nr. 1: 2 Kronieke 6:22-27 (3 min. of minder)

Nr. 2: Hoe ernstig is losbandige gedrag?—Glossary, nwt-E bl. 1694, “Brazen conduct”; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Epafras—Tema: Bid en dien jou broers—it-1-E bl. 731, “Epaphras”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: “Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar God het dit deurentyd laat groei.”—1 Kor. 3:6.

Lied 58

10 min: Bied die tydskrifte gedurende Desember aan. Bespreking. Begin met ’n demonstrasie waarin die twee voorgestelde aanbiedings gebruik word. Ontleed dan elke aanbieding van begin tot einde.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Hoe het ons gevaar? Bespreking. Nooi verkondigers om kommentaar te lewer oor hoe hulle baat gevind het deur die wenke toe te pas in die artikel “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Bied die Leer Bybel-boek aan.” Vra die gehoor om positiewe ondervindinge te vertel.

Lied 141 en gebed

Let wel: Speel die lied asseblief eers een keer deur, en laat die gemeente dan die nuwe lied sing.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel