Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/15 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2015
Ons Koninkryksbediening—2015
km 11/15 bl. 4

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir November en Desember: Wat leer die Bybel werklik? of een van die volgende traktate: Hoe beskou jy die Bybel?, Hoe beskou jy die toekoms?, Kan die dooies werklik weer lewe?, Sal lyding ooit tot ’n einde kom?, Wat is die Koninkryk van God?, Wat is die sleutel tot ’n gelukkige gesinslewe? en Wie is werklik in beheer van die wêreld? Januarie en Februarie 2016: Goeie nuus wat van God kom! of Luister na God en lewe vir ewig.

◼ Ons is bly om aan te kondig dat die volgende vyf nuwe Koninkryksale toegewy is. Vrystaat: Marobe. KwaZulu-Natal: Mfazazane-Suid. Lesotho: Pitsis-Nek en Qalo. Swaziland: Makhonza.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel