Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/15 bl. 2
  • Rooster vir die week van 16 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 16 November
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 16 NOVEMBER
Ons Koninkryksbediening—2015
km 11/15 bl. 2

Rooster vir die week van 16 November

WEEK WAT BEGIN MET 16 NOVEMBER

Lied 17 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

ia hfst. 2 ¶13-23, hersiening op bl. 24 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Kronieke 26-29 (8 min.)

Nr. 1: 1 Kronieke 29:20-30 (3 min. of minder)

Nr. 2: Wat behels versoening?—Glossary, nwt-E bl. 1694, “Atonement”; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Elisabet—Tema: Wees godvresend en onberispelik—it-1-E bl. 719, “Elizabeth”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: “Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar God het dit deurentyd laat groei.”—1 Kor. 3:6.

Lied 35

10 min: Hou aan om terug te gaan na belangstellendes (1 Kor. 3:6-8). Voer ’n onderhoud met ’n gewone pionier en ’n verkondiger. Hoe ruim hulle tyd in om herbesoeke te doen? Hoe berei hulle voor? Wat doen hulle wanneer hulle sukkel om die persoon weer tuis te vind? Watter goeie ondervindinge het hulle al gehad?

20 min: “Oudio-opnames—Hoe om dit te gebruik.” Vrae en antwoorde. Verduidelik hoe verkondigers die oudio-opnames op jw.org kan vind. Speel een van die opnames vir die gehoor. Sluit ’n demonstrasie in van die ondervinding aan die einde van die artikel “Gebruik ons webwerf in die bediening—‘Antwoorde op Bybelvrae’” in Ons Koninkryksbediening vir November 2014.

Lied 108 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel