Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/15 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2015
Ons Koninkryksbediening—2015
km 10/15 bl. 4

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Oktober: Die Wagtoring en Ontwaak! November en Desember: Wat leer die Bybel werklik? of een van die volgende traktate: Kan die dooies werklik weer lewe?, Hoe beskou jy die Bybel?, Hoe beskou jy die toekoms?, Wat is die sleutel tot ’n gelukkige gesinslewe?, Wat is die Koninkryk van God?, Wie is werklik in beheer van die wêreld? en Sal lyding ooit tot ’n einde kom? Januarie en Februarie 2016: Goeie nuus wat van God kom! of Luister na God en lewe vir ewig.

◼ Ons is bly om aan te kondig dat sewe nuwe Koninkryksale toegewy is. Lesotho: Hlotse. Mpumalanga: Avontuur, Elukwatini-Noord, Mdladla, Naas-Noord en Tonga. Swaziland: Lukhula.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel