Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/15 bl. 1
  • Rooster vir die week van 12 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 12 Oktober
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 12 OKTOBER
Ons Koninkryksbediening—2015
km 10/15 bl. 1

Rooster vir die week van 12 Oktober

WEEK WAT BEGIN MET 12 OKTOBER

Lied 135 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 31 ¶21-23, venster op bl. 319 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Kronieke 5-7 (8 min.)

Nr. 1: 1 Kronieke 6:48-60 (3 min. of minder)

Nr. 2: Wat is afvalligheid?—Glossary, nwt-E bl. 1693, “Apostasy”; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Elihu—Tema: Ware vriende praat die waarheid—it-1-E bl. 710, “Elihu”, Nr. 1; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: Word “gewortel” en “in die geloof standvastig gemaak”.—Kol. 2:6, 7.

Lied 117

10 min: Word “gewortel” en “in die geloof standvastig gemaak”. Toespraak gebaseer op die tema vir die maand. Wat beteken dit om “gewortel” en “in die geloof standvastig gemaak” te word, en hoe kan ons dit regkry? (Sien Die Wagtoring, 1 Junie 1998, bl. 10-13.) Lees Kolossense 2:6, 7; Hebreërs 6:1 en Judas 20, 21 en pas dit toe. Gee ’n oorsig van ’n paar van die Diensvergaderingdele vir die maand, en bespreek hoe dit met die tema verband hou.

20 min: “Verbeter jou vaardighede in die bediening​—Help Bybelstudente om goeie studiegewoontes aan te kweek.” Bespreking. Sluit ’n demonstrasie in waartydens ’n ervare verkondiger vir ’n Bybelstudent wys hoe om die Wagtoring—AANLYN BIBLIOTEEK te gebruik om ’n antwoord op ’n Bybelvraag te vind.

Lied 116 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel