Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/15 bl. 4
  • Rooster vir die week van 5 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 5 Oktober
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 5 OKTOBER
Ons Koninkryksbediening—2015
km 9/15 bl. 4

Rooster vir die week van 5 Oktober

WEEK WAT BEGIN MET 5 OKTOBER

Lied 13 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 31 ¶13-20 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Kronieke 1-4 (8 min.)

Nr. 1: 1 Kronieke 1:28-42 (3 min. of minder)

Nr. 2: Eli, I—Tema: Permissiwiteit doen God oneer aan—it-1-E bl. 706-707, “Eli, I”; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Na wie verwys die term “antichris”?—Glossary, nwt-E bl. 1693, “Antichrist”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: ‘Getuig deeglik van die goeie nuus.’ —Handelinge 20:24.

Lied 82

10 min: Bied die tydskrifte gedurende Oktober aan. Bespreking. Begin met twee demonstrasies van hoe die tydskrifte aangebied kan word deur die voorgestelde aanbiedings te gebruik. Ontleed dan elke voorgestelde aanbieding van begin tot einde.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Hoe het ons gevaar? Bespreking. Nooi verkondigers om kommentaar te lewer oor hoe hulle baat gevind het deur die wenke toe te pas in die artikel “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Getuieniswerk in sakegebied.” Vra die gehoor om positiewe ondervindinge te vertel.

Lied 98 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel