Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/15 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2015
Ons Koninkryksbediening—2015
km 9/15 bl. 4

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir September en Oktober: Die Wagtoring en Ontwaak! November en Desember: Wat leer die Bybel werklik? of een van die volgende traktate: Kan die dooies werklik weer lewe?, Hoe beskou jy die Bybel?, Hoe beskou jy die toekoms?, Wat is die sleutel tot ’n gelukkige gesinslewe?, Wat is die Koninkryk van God?, Wie is werklik in beheer van die wêreld? of Sal lyding ooit tot ’n einde kom?

◼ Die spesiale toespraak vir die 2016-Gedenkmaalseisoen sal gedurende die week van 28 Maart gehou word. Die tema van die toespraak sal later aangekondig word. Gemeentes wat daardie naweek ’n byeenkoms of ’n kringbesoek het, sal die spesiale toespraak die volgende week hê. Geen gemeente moet die spesiale toespraak voor 28 Maart hê nie.

◼ Sewe nuwe Koninkryksale is toegewy. Oos-Kaap: Kwa-Tinidubu. Gauteng: Lawley en Stretford-Noord. KwaZulu-Natal: Ilfracombe. Mpumalanga: Dingledale, Marite en Mashonamini.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel