Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/15 bl. 4
  • Rooster vir die week van 1 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 1 Junie
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 1 JUNIE
Ons Koninkryksbediening—2015
km 5/15 bl. 4

Rooster vir die week van 1 Junie

WEEK WAT BEGIN MET 1 JUNIE

Lied 13 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 25 ¶9-16 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Samuel 16-18 (8 min.)

Nr. 1: 2 Samuel 17:14-20 (3 min. of minder)

Nr. 2: Boas—Tema: Wees sedelik rein en aanvaar skriftuurlike verantwoordelikheid—​it-1-E bl. 347-348, “Boaz, I”; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Hoe kan jy jou bates bestuur?—igw bl. 21 ¶1-4 (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: Help alle soorte mense om tot juiste kennis van die waarheid te kom.—1 Tim. 2:3, 4.

Lied 36

10 min: Bied die tydskrifte gedurende Junie aan. Bespreking. Begin met ’n demonstrasie van hoe die tydskrifte aangebied kan word deur die twee voorgestelde aanbiedings wat voorsien word, te gebruik. Ontleed elke voorgestelde aanbieding dan van begin tot einde.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Hoe het ons gevaar? Bespreking. Nooi verkondigers om kommentaar te lewer oor hoe hulle baat gevind het deur die wenke toe te pas in die artikel “Verbeter jou vaardighede in die bediening—As jy getuig vir iemand wat ’n ander taal praat.” Vra die gehoor om positiewe ondervindinge te vertel.

Lied 25 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel