Aankondigings
◼ Lektuuraanbod vir Mei en Junie: Wat leer die Bybel werklik? of Die waarheid—Wil jy dit graag vind? Julie en Augustus: Goeie nuus wat van God kom! of ’n ander brosjure met 32 bladsye wat die gemeente in voorraad het.
◼ Ons is bly om aan te kondig dat vier nuwe Koninkryksale toegewy is. KwaZulu-Natal: Mpolweni. Mpumalanga: Mhluzi-Wes. Namibië: Ndama, Rundu. Noordwes: Ganyesa.