Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/15 bl. 2
  • Rooster vir die week van 25 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 25 Mei
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 25 MEI
Ons Koninkryksbediening—2015
km 5/15 bl. 2

Rooster vir die week van 25 Mei

WEEK WAT BEGIN MET 25 MEI

Lied 56 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 25 ¶1-8 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Samuel 13-15 (8 min.)

Nr. 1: 2 Samuel 13:34–14:7 (3 min. of minder)

Nr. 2: Wat sê die Bybel oor werk?—igw bl. 20 ¶1-3 (5 min.)

Nr. 3: Besaleël—Tema: Jehovah se gees rus sy knegte toe vir elke goeie werk—it-1-E bl. 307, “Bezalel”, Nr. 1; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: Help alle soorte mense om tot juiste kennis van die waarheid te kom.—1 Tim. 2:3, 4.

Lied 121

10 min: Voer ’n onderhoud met ’n velddiensgroepopsiener. Wat behels jou toewysing? Wat doen jy om as herder toesig te hou oor diegene in jou groep, en hoe help jy hulle in die bediening? Waarom is dit belangrik dat verkondigers jou in kennis stel as hulle adres of kontakbesonderhede verander het? Waarom sal die ouer manne dalk reël dat velddiensgroepe afsonderlik bymekaarkom en nie almal saam by een plek nie?

20 min: “Help die blindes om van Jehovah te leer.” Vrae en antwoorde. Sluit ’n demonstrasie in.

Lied 96 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel