Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/15 bl. 8
  • Rooster vir die week van 4 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 4 Mei
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 4 MEI
Ons Koninkryksbediening—2015
km 4/15 bl. 8

Rooster vir die week van 4 Mei

WEEK WAT BEGIN MET 4 MEI

Lied 68 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 24 ¶1-10 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Samuel 1-3 (8 min.)

Nr. 1: 2 Samuel 2:24-32 (3 min. of minder)

Nr. 2: Batseba—Tema: Berouvolle oortreders kan God se guns ontvang—it-1-E bl. 263-264, “Bath-sheba”; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Bybelbeloftes wat binnekort vervul sal word—igw bl. 16 ¶4–bl. 17 ¶1 (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: Wandel as wyses deur ‘die geleë tyd vir julleself uit te koop’.—Ef. 5:15, 16.

Lied 43

10 min: Plaaslike behoeftes. Tydskrifaanbiedings kan ook gedemonstreer word.

5 min: Die lektuuraanbod vir Mei en Junie. Bespreking. Bespreek kenmerke van die lektuur wat aangebied gaan word. Sluit ’n demonstrasie in.

15 min: Getuieniswerk in gebied wat selde gedek word, bring ongelooflike voordele mee! Bespreking deur ’n ouer man, verkieslik een wat al gewerk het in gebied wat selde gedek word. Speel die video Getuieniswerk in ’n afgesonderde gebied—Australië. (Gaan na jw.org/af, en kyk onder OMTRENT ONS > BEDRYWIGHEDE.) Bespreek die voordele wat getuieniswerk in afgesonderde gebied vir die gesin in die video meegebring het. Voer ’n onderhoud met verkondigers in die gemeente wat al gewerk het in gebied wat selde gedek word. Watter positiewe uitwerking het dit gehad op hulle gesin, hulle bediening en hulle geestelikheid? Watter beplanning het dit geverg? Enigiemand wat wil preek in gebied wat selde gedek word, kan dit met die ouer manne bespreek. Beklemtoon die feit dat getuieniswerk in gebied wat selde gedek word, ongelooflike voordele meebring.

Lied 139 (nuwe lied) en gebed

Let wel: Speel die musiek asseblief een keer deur, waarna die gemeente die nuwe lied sal sing.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel