Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/15 bl. 8
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2015
Ons Koninkryksbediening—2015
km 4/15 bl. 8

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir April: Die Wagtoring en Ontwaak! Mei en Junie: Wat leer die Bybel werklik? of Die waarheid—Wil jy dit graag vind? Julie: Goeie nuus wat van God kom! of ’n ander brosjure met 32 bladsye wat die gemeente in voorraad het.

◼ Die vergaderingrooster vir die week voor julle streekbyeenkoms moet aangepas word om die raad en herinneringe in die byvoegsel in hierdie nommer van Ons Koninkryksbediening te hersien, sowel as die brief aan alle gemeentes van 3 Augustus 2013, wat handel oor veiligheidsmaatreëls wanneer ons geestelike programme bywoon. ’n Maand of twee ná julle streekbyeenkoms kan ’n “Plaaslike behoeftes”-deel gebruik word om byeenkomspunte te hersien wat die verkondigers in die bediening nuttig gevind het.

◼ Ons is bly om aan te kondig dat vier nuwe Koninkryksale toegewy is. Noord-Wes: Montshiwa. Gauteng: Kekana Gardens. Wes-Kaap: Kuyasa en Philippi-Oos.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel