Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/15 bl. 4
  • Rooster vir die week van 2 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 2 Maart
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 2 MAART
Ons Koninkryksbediening—2015
km 2/15 bl. 4

Rooster vir die week van 2 Maart

WEEK WAT BEGIN MET 2 MAART

Lied 5 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 21 ¶1-8 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Rut 1-4 (8 min.)

Nr. 1: Rut 3:14–4:6 (3 min. of minder)

Nr. 2: Aquila—Tema: Getuig met ywer en wees gasvry—it-1-E bl. 138, “Aquila”; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Die nederigheid en krag van Christus die Koning—igw bl. 8 ¶5–bl. 9 ¶4 (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: Wees “ywerig vir goeie werke”!—Titus 2:14.

Lied 121

10 min: Bied die tydskrifte gedurende Maart aan. Bespreking. Begin met ’n demonstrasie van hoe die tydskrifte aangebied kan word deur die twee voorgestelde aanbiedings op hierdie bladsy te gebruik. Spoor almal aan om goed vertroud te raak met die tydskrifte.

10 min: “Spoor mekaar ywerig tot goeie werke aan.” Bespreking. Vestig die aandag op hoe die tema vir die maand gedurende die Diensvergaderinge in Februarie beklemtoon is.

10 min: Hoe het ons gevaar? Bespreking. Nooi verkondigers om kommentaar te lewer oor hoe hulle daarby baat gevind het om punte in die artikel “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Hoe om oor ’n interkom te getuig” toe te pas. Indien dit van toepassing is, vra verkondigers hoe hulle oor ’n interkom kon getuig.

Nuwe lied “Jehovah is u naam” en gebed

Herinnering: Speel die musiek asseblief een keer, en laat die gemeente dan die nuwe lied sing.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel