Rooster vir die week van 23 Februarie
WEEK WAT BEGIN MET 23 FEBRUARIE
Lied 21 en gebed
Gemeentelike Bybelstudie:
cl hfst. 20 ¶16-21, venster op bl. 207 (30 min.)
Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Rigters 19-21 (8 min.)
Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)
Diensvergadering:
Tema vir die maand: Wees “ywerig vir goeie werke”!—Titus 2:14.
10 min: Plaaslike behoeftes.
10 min: Wees ywerig vir ware aanbidding soos Jesus. Toespraak gebaseer op Die Wagtoring van 15 Mei 2013, bladsy 8, paragraaf 2, en Die Wagtoring van 15 Desember 2010, bladsy 9-11, paragraaf 12-16. Beklemtoon hoe die predikingswerk ’n ‘goeie werk’ is wat Christene bevoorreg is om te doen (Titus 2:14). Meld hoe kennis van die waarheid ons beweeg om die goeie nuus ywerig te verkondig en Bybelstudies te hou. Prys die gemeente vir die ywer wat hulle vir goeie werke getoon het.
10 min: “Verkondig die waarheid oor Jesus ywerig.” Bespreking. Laat ’n verkondiger “Scenario 1” demonstreer in Die Wagtoring van 15 Mei 2014, bladsy 8, paragraaf 8, en sluit die illustrasie in op bladsy 9, paragraaf 13.
Lied 5 en gebed