Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/14 bl. 8
  • Schedule for Week of January 5

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Schedule for Week of January 5
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 5 JANUARIE 2015
Ons Koninkryksbediening—2014
km 12/14 bl. 8

Rooster vir die week van 5 Januarie

WEEK WAT BEGIN MET 5 JANUARIE 2015

Lied 113 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 18 ¶9-19 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Josua 16-20 (8 min.)

Nr. 1: Josua 17:11-18 (3 min. of minder)

Nr. 2: Wie is God?—igw bl. 2 ¶1-3 (5 min.)

Nr. 3: Koning Agab—Tema: Daar kan geen vrede vir die goddeloses wees nie—​it-1-E bl. 59-60, “Ahab”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Maandelikse tema: Bring “goeie dinge” te voorskyn uit die goeie skat wat aan ons toevertrou is.​—⁠Matt. 12:35a.

Lied 28

30 min: “Nuwe liedere vir aanbidding!” Bespreking. Wanneer paragraaf 6 bespreek word, moet die klavieropname van “Die Koninkryk regeer—Laat dit kom!” vir die gemeente gespeel word. Nooi die gehoor dan om te staan en die nuwe lied te sing. Dit sal dalk nodig wees om die lied twee keer te sing om die gemeente te help om hierdie nuwe lied te leer.

Nuwe lied “Die Koninkryk regeer—Laat dit kom!” en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel