Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/14 bl. 3
  • Rooster vir die week van 24 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 24 November
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 24 NOVEMBER
Ons Koninkryksbediening—2014
km 11/14 bl. 3

Rooster vir die week van 24 November

WEEK WAT BEGIN MET 24 NOVEMBER

Lied 50 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 16 ¶10-17 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 28-31 (10 min.)

Nr. 1: Deuteronomium 30:15–31:8 (4 min. of minder)

Nr. 2: Diere is siele—rs bl. 375 ¶4–bl. 376 ¶3 (5 min.)

Nr. 3: Versiering—Christelike raad oor persoonlike versiering—it-1-E bl. 51 ¶8–bl. 52 ¶1, “Adornment”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Lied 47

10 min: “Gebruik ons webwerf in die bediening—‘Antwoorde op Bybelvrae’.” Bespreking. Meld ’n paar van die vrae wat in hierdie deel van ons webwerf beantwoord word. (Gaan na jw.org/af, en kyk onder BYBELLERINGE > ANTWOORDE OP BYBELVRAE.) Demonstreer kortliks een van die wenke in die artikel. Nooi die gehoor om ander maniere voor te stel om hierdie reeks in die bediening te gebruik.

10 min: “Ek kan hom nie tuis vind nie!” Bespreking. Bespreek waarom dit belangrik is om nie tou op te gooi wanneer dit moeilik is om iemand weer tuis te vind nie.— Matt. 28:19, 20; Mark. 4:14, 15; 1 Kor. 3:6.

10 min: “’n Nuwe navorsingshulp.” Toespraak. Hersien die instruksies oor “Hoe om te begin soek” in die inleiding van die Navorsingsgids. Vestig die aandag op die verskillende aspekte van hierdie nuwe navorsingshulp. Sluit ’n kort alleenspraak in van ’n verkondiger wat die Navorsingsgids gebruik.

Lied 69 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel