Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/14 bl. 1
  • Rooster vir die week van 10 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 10 November
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 10 NOVEMBER
Ons Koninkryksbediening—2014
km 11/14 bl. 1

Rooster vir die week van 10 November

WEEK WAT BEGIN MET 10 NOVEMBER

Lied 99 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 15 ¶20-23, venster op bl. 157 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 19-22 (10 min.)

Nr. 1: Deuteronomium 22:20-30 (4 min. of minder)

Nr. 2: Hoe sonde ons verhouding met God raak—rs bl. 386 ¶3–bl. 387 ¶3 (5 min.)

Nr. 3: Aanneming—Jehovah neem geestelike kinders aan deur middel van Christus Jesus—it-1-E bl. 51 ¶1-3 “Adoption”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Lied 12

10 min: Plaaslike behoeftes.

20 min: “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Toon persoonlike belangstelling.” Bespreking. Bespreek eers die artikel en reël dan ’n demonstrasie wat uit twee dele bestaan. Laat ’n verkondiger die aanbod vir die maand aanbied sonder om persoonlike belangstelling te toon. Herhaal dan die demonstrasie, maar laat die verkondiger hierdie keer persoonlike belangstelling toon.

Lied 84 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel