Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/14 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2014
Ons Koninkryksbediening—2014
km 10/14 bl. 4

Velddiensglanspunte

April was ’n baie besige en produktiewe maand in die gebied wat onder ons takkantoor val. Ons is bly om te sê dat Suid-Afrika twee nuwe hoogtepunte bereik het! Die aantal verkondigers het tot 96 134 vermeerder, en 141 812 Bybelstudies is in April gehou. Verskeie lande het ’n nuwe hoogtepunt vir hulle Gedenkmaalopkoms bereik: Botswana 6 531; Lesotho 9 946; Namibië 8 198; Suid-Afrika 245 324; Swaziland 8 075. St. Helena het ook ’n goeie Gedenkmaalopkoms van 282 gehad. Welgedaan broers, hou so aan!

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel