Rooster vir die week van 27 Oktober
WEEK WAT BEGIN MET 27 OKTOBER
Lied 5 en gebed
Gemeentelike Bybelstudie:
cl hfst. 15 ¶1-10 (30 min.)
Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 11-13 (10 min.)
Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)
Diensvergadering:
15 min: “Hoe om ’n gevoel van dringendheid vir die predikingswerk aan te kweek.” Bespreking. Reël ’n demonstrasie waarin ’n verkondiger die Leer Bybel-boek of ’n traktaat aanbied.
15 min: Berei goed voor om met dringendheid te preek. Bespreking gebaseer op Die Wagtoring van 15 Augustus 2014, bladsye 14-15, paragrawe 14-20. Vra die gehoor watter kwessies of vrae mense in die plaaslike gebied kwel. Hoe kan ons in ons bediening lig op hierdie kwessies werp? Laat twee pioniers of ’n egpaar demonstreer hoe om hierdie materiaal te gebruik om aanbiedings voor te berei wat by die mense in die gebied byval sal vind. Hulle kan self besluit watter lektuur hulle wil aanbied.
Lied 95 en gebed