Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/14 bl. 4
  • Rooster vir die week van 2 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 2 Junie
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 2 JUNIE
Ons Koninkryksbediening—2014
km 5/14 bl. 4

Rooster vir die week van 2 Junie

WEEK WAT BEGIN MET 2 JUNIE

Lied 134 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 8 ¶1-8 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Eksodus 38-40 (10 min.)

Nr. 1: Eksodus 40:20-38 (4 min. of minder)

Nr. 2: Wat die Sabbat vir Christene beteken—w11 7/15 bl. 28 ¶16-17; ’n bywerking van rs bl. 362 (5 min.)

Nr. 3: Abraham—Die historisiteit van Abraham in die Christelike Griekse Geskrifte—it-1-E bl. 32 ¶2-3, “Abraham”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Lied 115

10 min: Bied die tydskrifte gedurende Junie aan. Bespreking. Begin deur te demonstreer hoe die tydskrifte aangebied kan word deur die twee voorgestelde aanbiedings op hierdie bladsy te gebruik. Ontleed dan die voorgestelde aanbiedings van begin tot einde. Sluit af deur almal kortliks aan te spoor om goed vertroud te raak met die tydskrifte en om dit entoesiasties aan te bied.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Hoe het ons gevaar? Bespreking. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor hoe hulle baat gevind het by die wenke in die artikel “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Berei jou inleiding voor”. Nooi die gehoor om goeie ondervindinge te vertel.

Lied 44 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel