Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/14 bl. 3
  • Rooster vir die week van 26 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 26 Mei
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 26 MEI
Ons Koninkryksbediening—2014
km 5/14 bl. 3

Rooster vir die week van 26 Mei

WEEK WAT BEGIN MET 26 MEI

Lied 60 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 7 ¶18-22, venster op bl. 75 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Eksodus 34-37 (10 min.)

Nr. 1: Eksodus 34:1-16 (4 min. of minder)

Nr. 2: Waarom morele beperkings nie verwyder is toe die Tien Gebooie geëindig het nie—rs bl. 361 ¶1-2 (5 min.)

Nr. 3: Abraham—Oorvloedige seëninge moet ’n man van God nie trots maak nie—it-1-E bl. 31 ¶6–bl. 32 ¶1, “Abraham”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Lied 32

10 min: Begin ’n Bybelstudie op die eerste Saterdag. Bespreking. Nooi die gehoor om ondervindinge te vertel wat hulle gehad het toe hulle ’n Bybelstudie op die eerste Saterdag van die maand begin het. Demonstreer hoe ’n studie op die eerste Saterdag in Junie begin kan word deur die voorgestelde aanbieding op bladsy 4 te gebruik. Spoor almal aan om ’n aandeel te hê.

10 min: Om vervolging te verduur, lei tot ’n goeie getuienis (Luk. 21:12, 13). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2013, bladsy 124, paragraaf 1; en bladsy 128, paragraaf 1-2. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.

10 min: Vraebus. Bespreking deur ’n ouer man. Nooi volwassenes om kommentaar te lewer oor hoe hulle baat gevind het toe hulle ouers hulle dieper Bybelwaarhede geleer het.

Lied 88 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel