Velddiensglanspunte
Ons prys al die verkondigers in die gebied van die Suid-Afrikaanse takkantoor omdat hulle in Oktober 2013 baie in Jehovah se diens gedoen het (1 Kor. 15:58). Botswana het twee nuwe hoogtepunte bereik: 2 176 verkondigers en 232 gewone pioniers. Namibië het drie nuwe hoogtepunte bereik: 2 178 verkondigers, 257 gewone pioniers en 4 925 Bybelstudies. Suid-Afrika het twee nuwe hoogtepunte bereik: 94 330 verkondigers en 10 512 gewone pioniers.