Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/14 bl. 8
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2014
km 4/14 bl. 8

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in Mei Bybelstudies te begin

“Ons besoek mense kortliks om ’n interessante vraag te bespreek. [Wys vir die persoon die eerste vraag op die agterblad van Die Wagtoring van 1 Mei.] Wat dink jy?” Wag vir ’n antwoord. Bespreek saam die materiaal onder die eerste vraag en ten minste een van die tekste. Bied die tydskrifte aan, en reël om terug te gaan om die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 Mei

“Ons besoek mense kortliks omdat baie mense belangstel in wat die toekoms inhou. Hoe voel jy wanneer jy aan die toekoms dink? Is jy vol vertroue of is jy bekommerd? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan een van die tekste in die venster “Wat God oor die toekoms geopenbaar het”.] Hierdie tydskrif bespreek party van die dinge wat God sê sal gebeur en verduidelik waarom ons seker kan wees dat dit sal plaasvind.”

Ontwaak! Mei

“Ons besoek mense kortliks om hulle te help om hulle stres te beheer. Dink jy mense ondervind deesdae meer stres as in die verlede? [Wag vir ’n antwoord.] Baie mense het gevind dat die praktiese raad in die Bybel hulle help om hulle stres te beheer. Hier is ’n voorbeeld. [Lees Matteus 6:34.] Hierdie tydskrif verduidelik hoe Bybelbeginsels ons kan help om vier algemene oorsake van stres te beheer.”

Let wel: Hierdie uitgawe sal moontlik vir sakemense van spesiale belang wees.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel