Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/14 bl. 2
  • Rooster vir die week van 21 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 21 April
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 21 APRIL
Ons Koninkryksbediening—2014
km 4/14 bl. 2

Rooster vir die week van 21 April

WEEK WAT BEGIN MET 21 APRIL

Lied 132 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 6 ¶1-8 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Eksodus 15-18 (10 min.)

Nr. 1: Eksodus 15:20–16:5 (4 min. of minder)

Nr. 2: Waarom Christene nie verplig is om die Sabbat te hou nie—rs bl. 357 ¶2–bl. 358 ¶4 (5 min.)

Nr. 3: Aborsie​—Lewe is ’n kosbare gawe van God—it-1-E bl. 28, “Abortion”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Lied 27

10 min: “Laat die volk bymekaarkom.” Vrae en antwoorde.

10 min: “’n Spesiale uitnodiging.” Vrae en antwoorde. Gee almal in die gehoor ’n uitnodiging, indien beskikbaar, en bespreek die inhoud daarvan. Sê vir die gemeente wanneer die kampanje sal begin, en bespreek hoe die gebied gedek gaan word. Reël ’n kort demonstrasie.

10 min: “Handhaaf goeie gedrag onder die nasies.” Vrae en antwoorde. Bespreek ook gepaste “Herinneringe vir die streekbyeenkoms vir 2014” en die brief aan alle gemeentes van 3 Augustus 2013 aangaande veiligheidsmaatreëls wanneer ons geestelike programme bywoon.

Lied 125 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel