Rooster vir die week van 14 April
WEEK WAT BEGIN MET 14 APRIL
Lied 114 en gebed
Gemeentelike Bybelstudie:
cl hfst. 5 ¶18-21, venster op bl. 55 (30 min.)
Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Eksodus 11-14 (10 min.)
Nr. 1: Eksodus 12:37-51 (4 min. of minder)
Nr. 2: Wat is sommige van die gebeure wat met Christus se teenwoordigheid geassosieer word?—rs bl. 429 ¶3–bl. 430 ¶1 (5 min.)
Nr. 3: Abner—Diegene wat deur die swaard lewe, sal deur die swaard omkom—it-1-E bl. 27-28, “Abner”; of eie navorsing (5 min.)
Diensvergadering:
15 min: Maak goeie gebruik van die Jaarboek vir 2014. Bespreking. Hersien “’n Brief van die Bestuursliggaam.” Reël vooraf dat ’n paar verkondigers ’n aanmoedigende ondervinding uit die Jaarboek vertel. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor uitsonderlike aspekte van die wêreldrapport. Sluit af deur almal aan te spoor om die hele Jaarboek te lees.
15 min: “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Hoe om ’n ondersteunende velddiensmaat te wees.” Bespreking. Reël twee kort demonstrasies wat toon hoe ’n velddiensmaat nie ondersteunend is nie. Nooi die gehoor ná elke demonstrasie om kommentaar te lewer oor hoe die velddiensmaat die situasie beter kon hanteer het.
Lied 45 en gebed