Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/14 bl. 4
  • Rooster vir die week van 3 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 3 Februarie
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 3 FEBRUARIE
Ons Koninkryksbediening—2014
km 1/14 bl. 4

Rooster vir die week van 3 Februarie

WEEK WAT BEGIN MET 3 FEBRUARIE

Lied 22 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 2 ¶12-20 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Genesis 21-24 (10 min.)

Nr. 1: Genesis 23:1-20 (4 min. of minder)

Nr. 2: Waarom het Jesus in verstoflikte liggame verskyn?​—rs bl. 321 ¶1-4 (5 min.)

Nr. 3: Abel​—Beoefen geloof wat God behaag—​it-1-E bl. 15, “Abel”, Nr. 1; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Lied 81

10 min: Bied die tydskrifte gedurende Februarie aan. Bespreking. Begin met ’n demonstrasie van hoe die tydskrifte aangebied kan word deur die voorgestelde aanbiedings op hierdie bladsy te gebruik. Ontleed dan die voorgestelde aanbiedings van begin tot einde deur ’n sin of twee op ’n slag te lees en die gehoor te nooi om kommentaar te lewer oor die doel daarvan. Herinner die verkondigers dat hulle hulle eie woorde moet gebruik en dat hulle die voorgestelde aanbieding kan verander of hulle eie aanbieding kan voorberei. Sluit af deur almal aan te spoor om goed vertroud te raak met die tydskrifte en om ywerig aan die verspreiding daarvan deel te neem.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Aan hulle vrugte sal julle hulle herken (Matt. 7:16). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2013, bladsy 47, paragrawe 1-2; en bladsy 52, paragraaf 1, tot bladsy 53, paragraaf 1. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.

Lied 25 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel