Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/14 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2014
Ons Koninkryksbediening—2014
km 1/14 bl. 4

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Januarie en Februarie 2014: Bied die brosjure Goeie nuus wat van God kom! aan, of enige brosjure vir velddiens wat die gemeente in voorraad het. Maart en April 2014: Die Wagtoring en Ontwaak!

◼ As jy enige foto’s van geskiedkundige waarde met betrekking tot die bedrywighede van Jehovah se Getuies het, stuur dit asseblief na die takkantoor. Die takkantoor sal dit skandeer en dit na jou toe terugstuur. Geskiedkundige foto’s is nodig vir artikels in ons tydskrifte, soos die rubriek “Uit ons argief”. Voorsien asseblief die datum waarop (of jaar waarin) die foto geneem is, en identifiseer enige mense wat duidelik herkenbaar is. Dit kan foto’s wees van verkondigers wat velddiens doen, van ’n toespraak wat by ’n vergadering of byeenkoms gehou word of van broers wat opgesluit was weens hulle neutraliteit.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel