Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/14 bl. 2
  • Rooster vir die week van 20 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 20 Januarie
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 20 JANUARIE
Ons Koninkryksbediening—2014
km 1/14 bl. 2

Rooster vir die week van 20 Januarie

WEEK WAT BEGIN MET 20 JANUARIE

Lied 34 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 1 ¶18-23, venster op bl. 14 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Genesis 11-16 (10 min.)

Nr. 1: Genesis 14:17–15:11 (4 min. of minder)

Nr. 2: As iemand sê: ‘Wat laat jou dink dat daar net een geloof is wat reg is?’​—rs bl. 181 ¶4 (5 min.)

Nr. 3: Abaddon​—Die engel van die afgrond—​Wie is dit?​—it-1-E bl. 12, “Abaddon”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Lied 123

10 min: Wat leer ons? Bespreking. Reël dat Matteus 7:6-11 gelees word. Bespreek hoe hierdie verse ons in ons bediening kan help.

10 min: Toon respek vir dié wat hard onder julle werk (1 Tess. 5:12, 13). Bespreking gebaseer op die volgende vrae: (1) Op watter maniere werk die ouer manne hard in die gemeente? (2) Hoe kan ons buitengewone agting aan die ouer manne betoon? (3) Waarom het diegene wat die leiding neem, aanmoediging nodig? (4) Hoe kan ons die ouer manne en hulle gesin aanmoedig? (5) Hoe vind die gemeente en die ouer manne daarby baat wanneer ons gehoorsaam is aan dié wat die leiding neem?

10 min: “Wees ’n opbouende velddiensmaat.” Vrae en antwoorde. Nooi die gehoor om te vertel watter nuttige wenke hulle geleer het by iemand saam met wie hulle in die bediening gewerk het.

Lied 93 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel