Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/13 bl. 2
  • Rooster vir die week van 16 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 16 Desember
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 16 DESEMBER
Ons Koninkryksbediening—2013
km 12/13 bl. 2

Rooster vir die week van 16 Desember

WEEK WAT BEGIN MET 16 DESEMBER

Lied 116 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jl Lesse 20-22 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Openbaring 1-6 (10 min.)

Nr. 1: Openbaring 3:14–4:8 (4 min. of minder)

Nr. 2: Die ware godsdiens is nie vormdiens nie, maar dit is ’n lewenswyse—rs bl. 178 ¶4 (5 min.)

Nr. 3: Op watter maniere het Jesus vir sy dissipels “die voorbeeld gestel”?—Joh 13:15 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 44

10 min: Wat het ons uitgerig? Bespreking deur die diensopsiener. Sê vir die gemeente hoeveel gebied gedek is gedurende die kampanje om Koninkryksnuus nr. 38 te versprei. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor hoe hulle daarby baat gevind het om aan die kampanje deel te neem en om enige uitsonderlike ondervindinge te vertel.

10 min: Laat jongmense Jehovah loof (Ps. 148:12, 13). Voer ’n onderhoud met twee of drie voorbeeldige jongmense. Watter toetse van geloof moet hulle op skool verduur? Hoe het hulle ouers en ander hulle gehelp om hierdie uitdagings die hoof te bied? Wat het hulle die moed gegee om oor hulle Christelike oortuigings te praat? Nooi hulle om ondervindinge te vertel.

10 min: “Studie van Kom nader aan Jehovah begin die week van 6 Januarie.” Vrae en antwoorde.

Lied 75 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel