Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/13 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2013
Ons Koninkryksbediening—2013
km 11/13 bl. 4

Velddiensglanspunte

In Mei het die verkondigers in Suid-Afrika hulle kragtig in die veldbediening ingespan. Die gevolg was dat 92 896 verkondigers hulle velddiens gerapporteer het, en dit is baie aanmoedigend om te sien dat 136- 617 Bybelstudies gehou is. Ons is ook verheug dat daar 9 554 gewone pioniers in Suid-Afrika is. Hou aan om julle toegewese gebied met die goeie nuus te vervul!—Hand. 5:28.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel