Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/13 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2013
km 11/13 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in Desember Bybelstudies te begin

“Baie mense wag op Jesus se terugkeer. Wat is een van die dinge wat jy graag wil hê Jesus moet doen as hy sou terugkeer?” Wag vir ’n antwoord. Wys vir die persoon die agterblad van Die Wagtoring van 1 Desember, en bespreek saam die materiaal onder die eerste vraag en ten minste een van die teksverwysings. Bied die tydskrifte aan en reël om terug te gaan en die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 Desember

“Deesdae is ons so besig dat dit moeilik is om selfs die tyd te vind om aan God te dink. Dink jy dat dit belangrik is om God in ons lewe te hê? [Wag vir ’n antwoord.] In Jesus se beroemde Bergpredikasie het hy gesê dat ons geestelike waardes nodig het om werklik gelukkig te wees. [Lees Matteus 5:3.] Hierdie tydskrif gee drie redes waarom ons God nodig het.”

Ontwaak! Desember

“Die meeste van ons vorm opinies gebaseer op wat ons in die nuusmedia hoor of lees. Dink jy dat die nuus wat ons ontvang akkuraat en betroubaar is? [Wag vir ’n antwoord.] Die Bybel waarsku ons om nie alles te glo wat ons hoor nie. [Lees Job 12:11.] Hierdie tydskrif gee ’n paar wenke wat ons sal help om die woorde te toets wat ons hoor en lees.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel