Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/13 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2013
Ons Koninkryksbediening—2013
km 8/13 bl. 4

Velddiensglanspunte

Al die lande onder die toesig van die Suid-Afrikaanse takkantoor het gedurende Februarie 2013 ’n goeie getuienis ontvang. Die talle nuwe gewone pioniers wat sedert die begin van die diensjaar begin pionier het, het hiertoe bygedra. Baie Bybelstudies word gehou, en ons bid dat Jehovah sal voortgaan om die saad van Koninkrykswaarheid te laat groei. Hoe noodsaaklik is dit tog dat ons teruggaan om daardie saad nat te gooi!—1 Kor. 3:6, 8, 9.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel